dorpers dorper
Afrikaans Engels Portugees Spaans Chinees Nederlands Duits
Charl Saunderson²
dorpers dorper
dorper
Untitled Document

Huidige Teelramme:

 
dorper dorper dorper
Oscar Wêreld Kampioen
40 - 60 kg ram lam
Indeks - 115. Moeder 13 lammers in
7 kere gepaar. Wekker, Wickets,
Big Ben Seun
Eienaar: Nooitgedacht Dorperstoet
Magnum

Ram is op die 2006 Nasionale Veiling verkoop vir R180 000 en weer op die 2007 Nasionale veiling vir
R270 000 verkoop.
Eienaar en teler: Phillip Strauss
Snowball

Indeks - 124. Moeder 9 lammers in
4 keer gepaar. Wekker, Wickets, Toeter, Toustaan seun. Jannie Visagie het met sy nageslag die Teler van Kampioene titel op die 2008 Wêreldskou ingepalm.
Teler: Jannie Visagie
Eienaar: Nooitgedacht Dorperstoet

dorper dorper dorper
Rolo
Gebruik Rolo Saad Wekker,
Big Ben Seun op 'n
chocolate ooi.
Verkoop vir R400 000
Teler en eienaar: Mickey Phillips
Wakker
'n Wekker seun van Teler en
Eienaar Hilton Spangenberg
Tarzan
Met hierdie ram se nageslag het Niekie die 2de plek ingeneem op die Wêreldskou 2008.
Teler en eienaar:: Niekie Celliers
dorper dorper
Snowball
Indeks - 124. Moeder
9 lammers in 4 keer gepaar. Wekker, Wickets, Toeter, Toustaan seun. Jannie Visagie het met sy nageslag die Teler van Kampioene titel op die 2008 Wêreldskou ingepalm.
Teler: Jannie Visagie
Eienaar: Nooitgedacht Dorperstoet
 
Oscar
Januarie 2007 op
16 maande ouderdom.
Indeks - 115. Moeder 13 lammers in 7 kere gepaar.
Wekker, Wickets,
Big Ben Seun
Eienaar: Nooitgedacht Dorperstoet

 

dorper
 
dorper
Curent Breeding RamNageslag van bogenoemde ram
dorper dorper dorper
Reserwe Groot Kampioen
Cheetha (Vrystaat) Skou
Junior en Groot Kampioen
Vanwyksvlei Skou
Oscar ooi lam 7 maande
Wekker, Wickets, Big Ben Seun
Eienaar: Charl Saunderson
dorper dorper dorper
Toeter Ooi Lam
Derde plek Cheetha
(Vrystaat) Skou
Junior en Groot Kampioen
(Vrystaat) Skou
Senior Reserwe Kampioen
Cheetha (Vrystaat) Skou
dorper dorper dorper
Veilings Ramme
Veilings Ramme
Veilings Ramme
Encore 'n Oscar seun verkoop aan Leon van Niekerk Dorsland Dorperstoet
Oscar Seuns


Oscar Seuns


dorpers, dorper