dorpers dorper
Afrikaans Engels Portugees Spaans Chinees Nederlands Duits
Charl Saunderson²
dorpers dorper
dorper
Untitled Document
Embrio's en Saad (Semen)

Ons neem aan die meeste klubveilings deel en ook aan die nasionale veiling. Verder bied ons, ons diere op die plaas aan voornemende kopers aan. Embrio’s en saad is op aanvraag beskikbaar. Kontak ons vir enige navrae, datums en plekke.

  • 500 dorper stoet en kwaliteit kudde ooie en 150 dorper stoet en kudde ramme.
  • Pryse vir die ooie is vanaf R1 200 vir kudde ooie en vanaf R3 000 vir stoet ooie en die ramme vanaf R3 000 tot R50 000.
  • Loeriesfontein, Kenhardt, Brandvlei, Olifantshoek veilings en Upington veilings sal bygewoon word.
    Vir semen of embrio aankope, kontak Henriette by 051 441 7913 of epos na charl@dorpers.co.za

NDS Semen Registreer

dorper dorper dorper
     
dorper

Cassie van den Berg - Sel: 084 4808 004
"Ek gebruik gereeld van die top ramme in die bedryf, maar nog nooit het ek ‘n ram gebruik wat deurgaans sulke fantastiese vorm, teel nie. Die ram teel ‘n skoot, een prentjie en hoë kwaliteit. Ek is baie tevrede en gaan beslis weer die seisoen van sy saad gebruik. Telers is welkom om my te kontak of die lammers op die plaas te kom kyk."

dorper

Adam Serfontein - Sel: 083 448 5591
"Kom kyk, prentjie mooi lammers, sterk manlike oordrag, beste toplyn en koppe in die bedryf. Die ram het my hand oor hand vorentoe gevat. Genotipies en Fenotipies ‘n baie sterk ram, ‘n waardige klaswenner by die wereldskou, maar die lammers wat ek aangekry het is beslis sy beste bewys van kwaliteit. Ek sal beslis weer die jaar van sy saad wil gebruik."

Koos Weideman - Sel: 082 3399 757
"Baie mooi ram, maar kom kyk my lammers, hulle is eenvormig, goeie bedekking, langlywe, diepte met mooi swart koppe en baie vleis waar jy vleis op ‘n dorper wil hê. Hou vir my saad man."

dorpers, dorper